Noord t. Suid: Dit het steeds byt

WP kom net en­jin o­lie

Beeld - - SPORT - Co­bus Claas­sen Blou Bul­le: We­s­te­li­ke Pro­vin­sie: Af­skop: S­keids­reg­ter: As­sis­tent-skeids­reg­ters: TV-s­keids­reg­ter:

Die vraag of die he­den­daag­se Noord-Suidt­wee­stryd tus­sen die Lig­blou­es en die S­treep­truie hoe­ge­naamd met die groots­heid van die eer­tyd­se stry­de ver­ge­lyk kan word, is die af­ge­lo­pe week by Lof­tus Vers­feld ge­op­per.

Of dit wel wys is om dié ver­ge­ly­king te tref is ’n an­der de­bat, maar die antwoord is nie­te­min voor die hand­lig­gend.

Die yl ska­re wat van­mid­dag deur Lof­tus se hek­ke sal kom vir die Cur­rie­be­ker-krag­me­ting, sal dit jam­mer­lik staaf.

Po­te Hu­man, die Blou Bul­le se af­rig­ter en ’n tra­di­sie­ge­troue rug­by­man, meen dit is steeds ’n spe­si­a­le twee­stryd in Suid-A­fri­kaan­se rug­by.

“Ek het van­dees­week vir die spe­lers ge­sê as ’n wed­stryd teen die WP op Lof­tus jou nie mo­ti­veer nie, hoort jy nie hier nie. Dit is ’n gro­te vir ons en ’n wed­stryd wat ons, af­han­gend van Vry­dag­aand se uit­slag (tus­sen die Pu­mas en die Goue Leeus in M­bom­be­la) dalk móét wen om die half­eind­stryd te haal.”

Ver­loor die Bul­le teen die WP en hul­le haal steeds die half­eind­ron­de – met d­rie uit ses se­ges – sal dit op­nuut vrae bring oor die ge­loof­waar­dig­heid van van­jaar se for­maat.

Die WP kom P­re­to­ria toe om bloot die en­jin vir ou­laas te o­lie voor ’n half­eind­stryd op Nu­we­land.

In die an­der hoek van die kryt is ’n span wat al sy oom­blik­ke ge­had het, maar kwa­lik ge­lyk het na ’n kam­pi­oen­span.

“Ons speel teen ’n span wat die maat­staf stel en nog nie ver­loor het nie. Dit sal nie mak­lik wees nie, maar ons fo­kus op wat dit vir ons sal be­te­ken om in die pyl­vak die kam­pi­oen te klop,” het Hu­man ge­sê.

Daar word re­ën voor­spel vir die Ja­ka­ran­da­stad, wat ’n jam­mer­te sal wees met spe­lers soos Jam­ba U­len­go, Ma­nie Lib­bok, Dil­lyn Leyds, Ser­ge­al Petersen en Da­mi­an Wil­lem­se op ver­toon.

Hu­man sê sy span sal aan­pas­baar wees op ’n droë of nat Lof­tus.

Daar is weers­kan­te spe­lers wat met die oog op die Bok­ke se jaar­eind­toer sal wil woe­ker.

Hu­man het van­dees­week ge­skerts die stut T­re­vor Ny­a­ka­ne het by­na daar­op aan­ge­dring om in die be­gin­span te wees, ter­wyl die be­soe­kers se bui­te­sen­ter, Ru­han Nel, wil wys dat Rassie Eras­mus se oor­deel hom nie in die steek ge­laat het toe hy hom on­langs in die Bok­groep in­ge­sluit het nie.

Sik­hum­bu­zo Nots­he sal ook op sy stuk­ke moet wees met Du­a­ne Ver­meu­len en War­ren W­hi­te­ley wat na ver­wag­ting te­rug­keer vir die toer.

■ Di­van Ros­souw, Jam­ba U­len­go, John­ny Kot­ze, Fran­co Nau­dé, Ja­de S­tigh­ling, Ma­nie Lib­bok, I­van van Zyl, Han­ro Lie­ben­berg (k), Mar­co van S­ta­den, Ru­an S­teen­kamp, Eli Sny­man, Hen­dré S­tas­sen, T­re­vor Ny­a­ka­ne, Ja­co Visagie, Matthys Bas­son. PLAASVERVANGERS: Ed­gar Ma­rut­lul­le, Da­y­an van der West­hui­zen, Ru­an Nor­tjé, Nic de Ja­ger, Em­bro­se Pa­pier, Ti­nus de Beer, Dy­lan Sa­ge.

Dil­lyn Leyds, Ser­ge­al Petersen, Ru­han Nel, Dan du P­les­sis, SP Ma­rais, Da­mi­an Wil­lem­se, Herschel Jan­tjies, Sik­hum­bu­zo Nots­he, Ernst van R­hyn, Ko­bus van Dyk, JD S­chic­ker­ling, Chris van Zyl (k), Wil­co Louw, S­car­ra N­tu­be­ni, Ali Ver­maak. PLAASVERVANGERS: C­had So­lo­mon, Cay­lib Oost­hui­zen, Neeth­ling Fou­ché, Sal­maan Moe­rat, Ja­co Coet­zee, Paul de Wet, Josh S­tan­der.

17:15.

E­du­an Nel. E­gon Se­conds.

Ja­co Pretorius, Pro Le­goe­te.

Fo­to: GALLO IMAGES

T­re­vor N­ka­ny­a­ne koel van­dees­week ty­dens ’n oe­fen­ses­sie van die Bul­le af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.