Ha­w­king se rol­stoel haal R5,5 m. op vei­ling

Beeld - - Nuus - – Reu­ters

’n Ge­mo­to­ri­seer­de rol­stoel wat die B­rit­se fi­si­kus S­te­phen Ha­w­king ge­bruik het, is Don­der­dag vir by­na £300 000 (meer as R5,5 mil­joen teen die hui­di­ge wis­sel­koers) op ’n vei­ling ver­koop.

Een van sy proef­skrif­te het by­na twee keer so­veel vir lief­da­dig­heid ver­dien, be­rig Reu­ters.

Ha­w­king is in Maart in die ou­der­dom van 76 dood.

Hy het weens mo­tor­neu­ron­siek­te ’n groot deel van sy le­we in ’n rol­stoel deur­ge­bring.

Van sy be­sit­tings, waar­on­der op­stel­le, me­dal­jes, pry­se en ’n ek­sem­plaar van sy boek

S­hort His­to­ry of Ti­me, ge­te­ken met ’n duim­af­druk, is Don­der­dag aan­lyn saam met die b­rie­we en ma­nu­skrip­te van I­saac Ne­w­ton, C­har­les Dar­win en Al­bert Ein­stein ver­koop.

Ha­w­king se te­sis Pro­per­ties of Ex­pan­ding U­ni­ver­ses van 117 blad­sye, wat van 1965 da­teer, is vir £584 750 (so­wat R11 mil­joen) ver­koop, baie meer as die ge­raam­de £150 000.

Die af­sla­er Chris­tie’s het die aan­lyn vei­ling van ne­ge dae, wat be­kend ge­staan het as “Op die skou­ers van reu­se”, ge­doen om geld vir die S­te­phen Haw-

A­king-stig­ting en die ver­e­ni­ging vir mo­tor­neu­ron­siek­te in te sa­mel.

Ha­w­king-on­der­steu­ners het ook die ge­leent­heid ge­kry om van sy be­sit­tings te koop.

“S­te­phen Ha­w­king was wê­reld­wyd ’n groot per­soon­lik­heid. Hy het die won­der­li­ke ver­moë ge­had om met men­se te ska­kel,” het T­ho­mas Ven­ning, hoof van die af­de­ling boe­ke en ma­nu­skrip­te by Chris­tie’s in Lon­den, voor die ge­leent­heid ge­sê.

S­te­phen Ha­w­king

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.