SMS’e

Beeld - - Kommentaar - – Gi­na – E­li­ze de Vil­liers – Ri­na Myn­hardt – I­re­ne – Mar­tin Bek­ker – C­pot – Dan Ain Jason en Su­san Rohde – Andrew – Han­non-be­won­de­raar KON­TAK ONS: Jo­han­nes­burg ska­kel­bord P­re­to­ria ska­kel­bord Stuur jou nuus­fo­to nuus@beeld.com.

► Ek het baie re­spek vir reg­ter Ga­y­aat Salie-Hlophe, wat die saak van Jason Rohde han­teer het. Sy het met haar uit­spraak die saak goed vas­ge­vat en geen doe­kies om­ge­draai nie. Met sul­ke reg­ters het ons hoop in Suid-A­fri­ka. ► Sal Jason Rohde ooit sê wat hy met die bad­ka­mer­sleu­tel ge­doen het? ► Rohde-saak: My em­pa­tie is by die kin­ders. Hoe moet hul­le voel? Mis­kien het hul­le heim­lik ge­hoop dat hul pa on­skul­dig sou wees – en nou die har­de fei­te en moet hul­le met hul le­we aan­gaan son­der ou­ers. Ek hoop en bid dat daar groot­ou­ers is wat hul­le ont­ferm. ► Tra­gie­se sto­rie – sy vrou is dood, hy sit in die tronk en sy kin­ders is ou­er­loos! Was dit al­les die moei­te werd? ► C­heslin Marsh, seun, jy is ’n dap­per jong man. God weet hoe­kom hy jou ge­spaar het, so­dat daai laf­aards kon ge­vang word. S­terk­te. ► Die Bok­ke moet net weet, wen of ver­loor, baie van ons staan steeds ag­ter jul­le. S­terk­te! ► Ras­sie Eras­mus se S­pring­bok­span vir van­dag is uit­ein­de­lik so vol spe­lers met er­va­ring van die ste­re­o­ti­pie­se ver­loor­spel­pa­troon, dit kan dalk net weer hul on­der­gang be­te­ken. ► Se­ke­re ge­breek­te goed kan nooit her­stel word nie. Die ANC is stuk­kend en is soos die NP vir die rom­mel­hoop be­stem. Hul “mes­si­as” het voe­te van klei. ► Ek won­der of die “hi­drou­lie­se in­ge­ni­eurs” wat Nom­vu­la Mo­ko­ny­a­ne des­tyds uit Ku­ba in­ge­voer het da­rem gaan help met die pro­bleem by die Vaal­ri­vier? ► Gautrein-ei­e­naars, wil jul­le nie groot as­se­blief ’n goe­de­re­trein­stel­sel tus­sen Gau­teng en ons ha­we­ste­de vir skeeps­hou­ers ont­wik­kel nie? ► Po­li­sie­ge­ne­raals in hof (Beeld, 08.11): Die pre­si­dent sal moet be­sef daar sal baie meer in­drin­gend na aan­soe­ke om al­le pos­te in die staats­de­par­te­men­te ge­kyk moet word. Stel skrif­te­li­ke toet­se in en ob­jek­tie­we on­der­hou­de vir die­ge­ne wat ge­slaag het. Op dié ma­nier is daar hoop vir amp­te­na­re met ken­nis, in­te­gri­teit en trots!! Kor­rup­sie ver­lam ons land. ► 7de Laan! Wat ’n tra­gie­se mis­oes van ’n pro­gram. 18:00, pre­sies in die mid­del van ge­sins­tyd, sê hul­le “hier­die vol­gen­de uit­sen­ding is nie ge­skik vir sen­si­tie­we ky­kers” nie. Kin­der­tjies van vyf jaar tot 13 jaar moet waai. Dood­skop­pe, tuis­ge­maak­te bom­me, erns­ti­ge be­se­rings. S­kei, drie­hoe­ki­ge ver­hou­dings, be­drog. Wat het van ons goeie pro­gram­me ► Ba­die, ’n mens het ’n keu­se in die le­we. Jy word nie ver­plig om na Bol­huis te kyk nie. Ek ge­niet dit en vind dit re­le­vant en wel­ge­daan oor Mi­ke nie doe­kies om­draai nie. Dit is wat daar bui­te aan­gaan en waar­aan al­mal bloot­ge­stel kan word. So, Ri­an van Heer­den en Mi­ke, hoop daar is nog ve­le e­pi­so­des. ► Baie dan­kie vir Bol­huis se pro­gram. Dit gee in­sig oor wat in die wê­reld aan­gaan. Hoop daar sal ’n vol­gen­de reeks ook wees! Dan­kie, Mi­ke, dat jy so baie reg­kry! ► Die baie her­ha­lings op TV: Ek het die S­pring­bok­ke teen En­ge­land al tien keer ge­kyk en ge­hoop hul­le wen die 11de een. ► Glam Gu­ru-span: S­joe, jul­le kan toor met ’n vrou se voor­koms! An­ge­li­que lyk prag­tig! Jul­le is awe­so­me. 011 713 9182, 011 713 9000; 012 485 9121, 012 485 9000 aan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.