Prag­ti­ge Grand Gau­be wag

Beeld - - Bruide -

Die LUX* Grand Gau­be-va­kan­sie­oord is na­by die vis­sers­dor­pie Grand Gau­be aan die noord­kus van Mau­ri­ti­us ge­leë. Dans in ge­sel­li­ge kui­er­re­stau­ran­te saam met plaas­li­ke mu­si­kan­te en dan­sers, be­leef ’n dag­reis om die ei­land en ge­niet die nag­le­we van Grand Baie, of snuf­fel na har­te­lus rond in die in­te­res­san­te mark­te van Good­lands.

■ LUX* Re­sorts & Ho­tels borg die wen­bruid met vyf nag­te vir twee in die Bel­le Ma­re-va­kan­sie­oord. Dit sluit bed en ont­byt in.

Die naas­wen­ner kry vyf nag­te se bed-en-ont­byt-ver­blyf vir twee in die Grand Gau­be-oord. Die bruid in die der­de plek ont­vang bed-en-ont­byt-ver­blyf vir vyf nag­te vir twee in die skil­der­ag­ti­ge Le Mor­ne-oord op die ei­land.

■ Be­soek lux­re­sorts.com of ­fa­ce­book.com/lux­re­sorts, ska­kel

011 234 6524 of stuur ’n e-pos­bood­skap na in­fo­sa@lux­re­sorts.com om meer in­lig­ting te be­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.