San­dra kyk na gods­diens­ti­ge groe­pe op Via

Beeld - - Leefstyl -

O­pen­ba­rings is ’n nu­we ge­sels­pro­gram op Via (DStv-ka­naal 147) oor on­or­to­dok­se gods­diens­groe­pe in Suid-A­fri­ka soos ge­sien deur die oë van die lei­ers, le­de, oor­lo­pers en fa­mi­lies. Die ve­te­raan­ak­tri­se San­dra Prins­loo (fo­to) is die aan­bie­der. O­pen­ba­rings be­gin op 15 No­vem­ber op Via en nu­we e­pi­so­des word el­ke Don­der­dag om 20:30 uit­ge­saai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.