Wys jou wê­reld en wen

Beeld - - Nuus -

Wys Beeld wat in jou wê­reld aan­gaan. Dit kan swak diens­le­we­ring wees, ie­mand wat ’n ver­skil in jou ge­meen­skap maak, pro­tes­op­tog­te, goeie nuus of e­nig­iets wat jou wê­reld uit­beeld. El­ke maand word die bes­te fo­to aan­ge­wys. Die maand­wen­ner ont­vang ’n va­kan­sie vir t­wee van Le­gends Hos­pi­ta­li­ty Group, ter waar­de van R5 000 en die naas­wen­ner ’n va­kan­sie vir t­wee, ter waar­de van R2 000. S­tuur fo­to’s na [email protected] Skryf in die on­der­werp­veld: “Beeld: My ­Wê­reld.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.