Op­los­sings

Beeld - - Voorblad -

E­s­kom se top­be­stuur stel ’n nood­plan op oor wat die vol­gen­de vyf jaar ge­doen moet word;

Pres. Cyril Ra­map­ho­sa sal bin­ne­kort ’n in­ter­mi­nis­te­ri­ë­le taak­span aan­stel om E­s­kom te help;

Plaas­li­ke krag­sta­sie­be­stuur­ders sal be­mag­tig word en daar sal se­ker ge­maak word hulle het die reg­te on­der­steu­ning­struk­tu­re. Daar sal ook van hulle ver­wag word om be­paal­de doel­wit­te te be­reik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.