’n Aand saam met die ster­re

Beeld - - Nuus -

Ses Beeld-le­sers wat reeds kaart­jie­hou­ers is vir die Kers­fees Skou­spel kan toe­gang wen tot die pri­va­te BBP-ge­leent­heid vir kuns­te­naars en bor­ge ná die ver­to­ning. Daar kan oor ’n gla­sie wyn saam met die kuns­te­naars, wat Da­na Win­ner in­sluit, ge­kui­er word. Drie stel­le van twee toe­gangs­kaart­jies tot die ge­leent­heid word weg­ge­gee.

Om deel te neem moet kaart­jie­hou­ers hul sit­plek­nom­mer per SMS of e-pos in­stuur. Die­ge­ne wat nog nie kaart­jies het nie, het oor­ge­noeg tyd om dit by Com­pu­tic­ket te kry.

Deel­ne­mers moet die vol­gen­de in­lig­ting SMS na 33000 – Le­fra Beeld, Twee sit­plek­nom­mers van kaart­jies in hul be­sit, bv. A1, A2, as­ook hul naam en van. Die in­lig­ting kan ook ge­stuur word na [email protected]­fra.com met die on­der­werp: Kers­fees-skou­spel Le­fra Beeld. Wen­ners sal te­le­fo­nies ge­kon­tak word en die or­ga­ni­seer­ders se be­slis­sing is fi­naal. SMS­kos­te is R1,50 en die sluitingsdatum is Dins­dag 11 De­sem­ber 11:00. Die wen­ners sal ook Woens­dag 12 De­sem­ber in Beeld aan­ge­kon­dig word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.