Ver­meen­de sek­s­pes­te ge­skors

Beeld - - Nuus -

Die SAUK het werk­ne­mers, on­der wie be­stuur­ders, wat deur die kom­mis­sie van on­der­soek na sek­su­e­le teis­te­ring uit­ge­wys is, ge­skors.

Dit sluit die ver­meen­de “seks­vir-werk”-oor­tre­ders in.

Hul­le kan nou skrif­te­lik ver­dui­de­lik waar­om hul­le nie af­ge­dank be­hoort te word nie.

In die kom­mis­sie se ver­slag word ook werk­ne­mers ge­ï­den­ti­fi­seer wat ver­suim het om teen sek­su­e­le teis­te­ring op te tree.

“Die SAUK is be­sig om die klag­te te for­mu­leer,” sê Neo Mo­mo­du, woord­voer­der van die SAUK.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.