Droom jy daar­van om Woord­fees toe te gaan?

Beeld - - Nuus -

In die Beeld-Woord­fees-kom­pe­ti­sie kan jy al­les wen om ’n be­soek aan die fees vir jou en ’n maat moont­lik te maak.

Die fees word vol­gen­de jaar vir die 20ste keer in S­tel­len­bosch ge­hou en daar is ’n mag­dom aan­bie­dings.

Op e­ni­ge ge­ge­we fees­dag kan jy luis­ter na ’n groot po­li­tie­ke de­bat, by ’n jazz­kon­sert ont­span, ’n kook­klas by­woon, ’n uit­voe­ring van klas­sie­ke mu­siek ge­niet, top­wy­ne proe, lag vir ko­me­di­an­te, jou hart skud met ’n te­a­ter­stuk, ’n be­kroon­de fliek gaan kyk, na ’n be­ken­de skry­wer gaan luis­ter, boe­ke koop en deur ’n kuns­uit­stal­ling ge­ïn­spi­reer word.

Die Woord­fees-pak­ket wat een ge­luk­ki­ge le­ser kan los­slaan, is ’n al­le­min­ti­ge

R20 000 werd en sluit in:

■ Twee Ku­lu­la-re­toer­kaart­jies (Jo­han­nes­burg-Kaap­stad);

■ Bed-en-ont­byt-ver­blyf by die Za­ro­se-gas­te­huis in S­tel­len­bosch vir drie nag­te;

■Tien­dub­bel-Woord fees kaart­jies vir aan­bie­dings van die wenner se keu­se;

■ R3 000 sak­geld van Beeld.

Om te wen:

Deel jou i­de­a­le vol­ge­pak­te dag­pro­gram op Facebook of In­sta­gram. Tag die Woord­fees en ge­bruik #Woord­fees2019.

Die vin­ding­ryk­ste inskrywing wen.

Die vol­le­di­ge 2019-Woord­fees-pro­gram is op woord­fees.co.za be­skik­baar. Vol­gen­de jaar se fees­gids kan gra­tis op­ge­pik word in uit­ge­soek­te Ex­clu­si­ve Books-tak­ke.

Die Woord­fees vind van 1 tot 10 Maart plaas.

Die sluitingsdatum vir die kom­pe­ti­sie is 18 Januarie 2019. Die wenner sal op 24 Januarie in Beeld en op al­le Woord­fees-plat­forms aan­ge­kon­dig word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.