Brui­de­gom kry hier lei­ding vir groot dag

Beeld - - Bruide - Maan­de voor die be­plan­de da­tum en drie af­spra­ke is no­dig om kle­re te fi­na­li­seer. Kon­tak Wed­ding Hub SA as jy nog op soek is na die per­fek­te trou-be­stem­ming­ of diens­ver­skaf­fer. Kon­tak An­zel Mein­tjes by 079 675 7956 of in­[email protected]­ding­hub­sa.co.za. In­dien jy wi

Wed­ding Hub SA is trots om te spog met ons ge­se­lek­teer­de en be­trou­ba­re ver­skaf­fers wat streef om die ek­stra myl te stap en elke ver­loof­de paar­tjie op die han­de te dra. Ons be­trou­ba­re net­werk is ge­vul met al­les wat jy no­dig het om jou droom­dag te be­waar­heid.

Van­dag se fo­kus is op S­mar­tGuy, ge­leë in Pot­chef­stroom en Cen­tu­ri­on.

S­mar­tGuy help die brui­de­gom en ge­sel­skap in die keu­se van hul kle­re. S­mar­tGuy gee die brui­de­gom tot lei­ding om te be­sluit wat­ter k­leur die pak/hemp/das moet wees, aan­ge­sien die brui­de­gom dik­wels geen i­dee het wat hy wil aan­trek nie. Dus is dit be­lang­rik dat hy ver­skil­len­de op­sies aan­pas voor sy fi­na­le keu­se.

Die bruid en brui­de­gom moet ’n af­spraak re­ël ten min­ste drie tot ses

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.