Air Mau­ri­ti­us, ’n am­bas­sa­deur

Beeld - - Bruide -

Air Mau­ri­ti­us is ’n am­bas­sa­deur vir dié ei­land­na­sie. Van die oom­blik dat pas­sa­siers in een van dié lug­diens se vlieg­tuie klim, ge­niet hul­le die prag­ti­ge Mau­ri­ti­us se warm­te en gas­vry­heid.

Air Mau­ri­ti­us het al in­ter­na­si­o­na­le pry­se ge­wen vir sy ho­ë­ge­hal­te­diens. Sy uit­ste­ken­de teg­nie­se en vei­lig­heids­ge­skie­de­nis ge­tuig van streng vei­lig­heid­stan­daar­de.

Brui­de wat aan Air Mau­ri­ti­us se Tra­vel Smart-pro­gram deelneem, kry 20%-af­slag. Pas­sa­siers mag elk­een twee stuk­ke ba­ga­sie (2 x 23 kg in die e­ko­no­mie­se en 2 x 32 kg in die be­sig­heids­klas) op al die in­ter­na­si­o­na­le vlug­te van Air Mau­ri­ti­us saam­neem. Spe­si­a­le ­re­ë­lings kan vir trou­rok­ke ge­tref word.

Vir na­vrae en meer in­lig­ting, be­soek air­mau­ri­ti­us.com of bel hul­le ge­rus by 011 601 3900.

■ Air Mau­ri­ti­us borg die wen­bruid, die twee naas­wen­ners en hul we­der­helf­tes se vlug­te na Mau­ri­ti­us.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.