Bel­le Ma­re wag vir wen­ners

Beeld - - Bruide - Die LUX* Bel­le Ma­re-va­kan­sie­oord is aan die won­der­sko­ne oos­kus van Mau­ri­ti­us ge­leë. In ken­mer­ken­de ei­land­styl het ­gas­te in die oord se tra­di­si­o­ne­le gras­dak­vil­las ’n a­sem­ro­wen­de uit­sig op die wit stran­de en ’n glin­ste­ren­de blou strand­meer. Kron­kel­paadj

■ sluit bed en ont­byt in. Die naas­wen­ner kry vyf nag­te se bed-en-ont­byt­ver­blyf vir twee in die Grand Gau­be­oord.

Die bruid in die der­de plek ont­vang bed-en-ont­byt-ver­blyf vir vyf nag­te vir twee in die ab­so­luut skil­der­ag­ti­ge Le Mor­ne-oord.

■ Be­soek lux­re­sorts.com of ­facebook.com/lux­re­sorts, ­s­ka­kel

011 234 6524 of stuur ’n e-pos­bood­skap om meer in­lig­ting te be­kom na in­fo­[email protected]­re­sorts.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.