A­mé­lie sê ja vir Pou­il­le, nee vir Da­vis­be­ker­span

Beeld - - Sport -

A­mé­lie Mau­re­smo, ’n voor­ma­li­ge nr.1-vrou­e­spe­ler ter wê­reld, het haar rug op Frank­ryk se Da­vis­be­ker-ten­nis­span ge­keer en be­sluit om eer­der die be­lo­wen­de Frans­man Lu­cas Pou­il­le (32ste op die wê­reld­rang­lys) af te rig.

Die Fran­se Ten­nisfe­de­ra­sie (FFT) het in ’n ver­kla­ring be­ves­tig dat die 39-ja­ri­ge Mau­re­smo ’n U-draai ge­maak het na­dat sy in Ju­nie die eer­ste vrou ge­word het om as Frank­ryk se Da­vis­be­ker-kap­tein aan­ge­wys te word.

Mau­re­smo sou die lei­sels ge­neem het by Yan­nick No­ah, wat die Fran­se span tot van­jaar se eind­stryd ge­voer het.

Die feit dat Mau­re­smo ’n Fran­se spe­ler on­der haar vlerk gaan neem, word deur Fran­se ten­nis­ba­se ver­wel­kom.

Die Fran­se Ten­nisfe­de­ra­sie sal nou sy soek­tog be­gin vir ’n nu­we kap­tein, wat dié land se ten­nis­span ook sal brei vir die O­lim­pie­se S­pe­le in 2020 in To­kio.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.