Na­els uit oor Se­re­na-kat­pak

Beeld - - Sport - Se­re­na Williams

In Mei het die ten­nis­ster Se­re­na Williams die Fran­se Ope ge­wen, haar eer­ste Grand Slam-ti­tel se­dert sy die le­we ge­skenk het aan haar eer­ste­ling.

Sy het in dié toer­nooi in ’n veel­be­spro­ke “kat­pak” ge­speel, ’n nou­pas­sen­de lyf­pak wat sy deels van­weë ge­sond­heids­oor­we­gings ge­dra het. Williams het se­dert haar dog­ter­tjie, A­lex­is, se ge­boor­te met bloed­klon­te ge­suk­kel.

In Au­gus­tus het die pre­si­dent van die Fran­se Ten­nisfe­de­ra­sie, Ber­nard Gi­u­di­cel­li, aan­ge­kon­dig dat Williams in die toe­koms ver­bied is om weer so ’n kat­pak te dra en het hy s­tren­ger re­ëls vir spe­lers se kle­re­drag aan­ge­kon­dig. Hy het ge­sê Williams het te ver met haar uitrus­ting ge­gaan en ge­sê die spel en die plek (Ro­land Gar­ros) moet ge­re­spek­teer word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.