FA se twiet toe ’n eie doel

Beeld - - Sport -

Die En­gel­se Sok­ker­ver­e­ni­ging (FA) is van sek­sis­me be­skul­dig na­dat hy in Ok­to­ber ’n fo­to van En­ge­land se vrou­e­span met die on­der­skrif “S­c­rub up well, don’t they?” ge­deel het.

Die FA is op so­si­a­le me­dia ge­kri­ti­seer dat hy op die vroue se voor­koms eer­der as hul sport­ver­nuf fo­kus.

Een Twitter-vol­ge­ling van die FA wou weet of ’n fo­to van die mans se span ooit ’n soort­ge­ly­ke on­der­skrif sou kry. ’n An­der per­soon het ge­sê dis 2018, nie meer 1960 nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.