Toe beurs, trek­pas vir be­seer­de vroue

Beeld - - Sport -

Ver­skeie En­gel­se sok­ker­klubs het ver­le­de maand die ver­goe­ding vir be­seer­de of siek vrou­e­spe­lers be­snoei en hul­le met aan­sien­lik min­der voor­de­le as hul man­li­ke e­we­knieë ge­laat.

Vrou­e­spe­lers se kon­trak­te is trou­ens ge­wy­sig om klubs toe te laat om spe­lers, wat drie maan­de lank op die kruk­ke­lys is, die trek­pas te gee. Daar­teen­oor word be­seer­de mans in­ge­vol­ge hul kon­trak­te vir 18 maan­de lank van ver­goe­ding ver­se­ker.

Mads O­land, di­rek­teur van die Deen­se Sok­ker­spe­lers­ver­e­ni­ging,

wat ver­skeie spe­lers in En­gel­se klubs ver­teen­woor­dig, het ge­sê die ver­skil in ver­goe­ding vir siek en be­seer­de spe­lers het ’n “dui­de­li­ke wan­ba­lans” tus­sen mans- en vrou­e­sok­ker ont­hul.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.