Nog ’n on­nie dalk in sop

‘S­kul­di­ge’ on­der­wy­se­res, ge­sin vlug uit dorp

Beeld - - Voorblad - Chris­ti­aan du P­les­sis

’NT­wee­de gr. R-on­der­wy­se­res van die La­er­skool S­chwei­zer-Re­ne­ke kan dalk ge­skors word na­dat ’n fo­to wat wys hoe swart en wit leer­lin­ge a­part sit, ’n ras­se­storm op so­si­a­le me­dia ont­ke­ten het.

’n On­der­wy­se­res is reeds Don­der­dag han­gen­de ’n on­der­soek ge­skors na­dat ’n oor­een­koms tus­sen die skool­be­heer­lig­gaam en die de­par­te­ment van op­voe­ding en sport­ont­wik­ke­ling in Noord­wes be­reik is.

Hoe­wel dit nie haar klas­ka­mer was nie, is sy nog­tans ge­vra om haar pos te ont­ruim.

F­red­dy Se­peng, die de­par­te­ment se woord­voer­der, het gis­ter ge­sê die on­der­wy­se­res is ge­skors om­dat sy die fo­to ge­neem het.

“Sy moes ge­weet dat dit wat sy sien, ver­keerd is,” het Se­peng ge­sê.

Sy het in­tus­sen uit vrees vir haar vei­lig­heid die dorp ver­laat.

’n Vriend van haar en die pa van een van die kin­ders in die klas sê sy en haar ge­sin het te mid­de van die bo­haai vir eers na ’n an­der be­stem­ming ver­trek.

“Die ou­ers is baie ont­steld om­dat sy glo om po­li­tie­ke re­des ge­brand­merk is, maar sy is heel­te­mal on­skul­dig,” sê die pa.

Hy is ook om­ge­krap om­dat die be­heer­lig­gaam nie meer ge­doen het om die on­der­wy­se­res te ver­de­dig nie.

Dr. Dirk Her­mann, be­stuurs­hoof van So­li­da­ri­teit, het gis­ter op T­wit­ter aan­ge­kon­dig dat dié vak­bond die on­der­wy­se­res wat “on­reg­ma­tig ge­skors is”, ver­teen­woor­dig.

“Ons het ons bes­te reg­span aan­ge­stel. Dit was ’n boen­doe­hof wat haar in die o­pen­baar skul­dig be­vind het. Die wa­re weer­ga­we gaan tal­le pro­mi­nen­te men­se met ’n rooi ge­sig laat. Dit is ’n on­skul­di­ge on­der­wy­se­res met ’n goeie hart,” het Her­mann ge­twiet.

Jo­zeph du P­les­sis, voor­sit­ter van die be­heer­lig­gaam, het nie op na­vrae oor be­son­der­he­de van die skor­sing ge­re­a­geer nie.

Die pa sê die on­der­wy­se­res in be­heer van die be­trok­ke klas is ’n uit­ste­ken­de leer­krag, wat juis baie moei­te met die swart kin­ders doen.

“Die he­le ding word uit ver­band ge­ruk om se­ke­re po­li­tie­ke per­sep­sies te pas. Dit het niks met a­part­heid te doen nie. Die swart kin­ders is vir die oom­blik een­kant ge­plaas so­dat sy spe­si­a­le aan­dag aan hul­le kan gee om­dat hul­le nie A­fri­kaans of En­gels mag­tig is nie.”

Se­peng het be­ves­tig dat be­we­rin­ge teen die twee­de on­der­wy­se­res ook on­der­soek word. ’n Ver­slag daar­oor sal na ver­wag­ting Maan­dag aan Sel­lo Le­ha­ri, LUR vir on­der­wys en sport­ont­wik­ke­ling in Noord­wes, oor­han­dig word.

Le­ha­ri sal dan be­sluit of daar teen die twee­de on­der­wy­se­res en die skool­hoof op­ge­tree gaan word.

Die la­er­skool was gis­ter oop, maar die mees­te ou­ers het be­sluit om nie hul kin­ders skool toe te stuur nie uit vrees vir hul vei­lig­heid.

Don­der­dag het be­to­gers op die skool toe­ge­sak en angs­be­van­ge ou­ers het hul kin­ders deur ’n gat in ’n pa­lis­sa­de­hei­ning gaan haal.

Baie van die kin­ders het ge­huil en is ge­trau­ma­ti­seer deur die voor­val, het dor­pe­naars ge­sê.

Beeld het met ver­skeie men­se in dié plat­te­land­se dorp ge­praat. Al­mal wou a­no­niem bly.

“Sê jy iets, dan word dit uit ver­band ge­ruk.

“Mô­re kom men­se ook na jou toe en vra hoe­kom jy dit vir die koe­ran­te ge­sê het,” het ’n vrou ge­sê.

“Ons wil nie eint­lik praat nie, want ons wil hê din­ge moet weer rus­tig raak. Ons wil nie meer moei­lik­heid ver­oor­saak nie,” sê sy.

’n An­der dor­pe­naar het ge­sê die ge­meen­skap won­der of daar nie dalk meer ag­ter die fo­to skuil nie.

“Dit maak ’n mens be­kom­merd, want die kin­ders is klein. Jy wil hul­le leer om ver­draag­saam te wees teen­oor me­kaar wan­neer hul­le klein is.”

Vol­gens dié man is dit sleg dat daar die af­ge­lo­pe week oor die land heen oor hul dorp be­rig word. Hy het ge­sien hoe die dorp se naam by­na oral op so­si­a­le me­dia ver­skyn.

In­tus­sen be­rig RSG dat nóg ’n skool in Noord­wes on­der be­we­rings van ras­sis­me deur­loop. Klas­se by die Ho­ër­skool S­til­fon­tein is gis­ter­og­gend ont­wrig toe swart ou­ers en leer­lin­ge bui­te die skool be­toog en die be­stuur van ras­sis­me be­skul­dig het. Vol­gens die be­to­gers het swart en wit leer­lin­ge glo ewe swak ge­vaar, maar s­legs wit leer­lin­ge is na die vol­gen­de gra­de deur­ge­sit.

‘Die wa­re weer­ga­we gaan tal­le pro­mi­nen­te men­se met ’n rooi ge­sig laat.’

Fo­to: DEAAN VIVIER

Ou­ers kom haal hul kin­ders gis­ter ná skool by die La­er­skool S­chwei­zer-Re­ne­ke, waar daar tans ’n ras­se­her­rie woed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.