Al­ter­na­tief is Groot: Wen dub­bel­kaart­jies

Beeld - - Voorblad - NET NÁ SU­PER­RUG­BY

Is daar e­ni­ge Blou Bul-on­der­steu­ners wat van al­ter­na­tie­we A­fri­kaan­se mu­siek hou?

Wel, Beeld gaan hul­le op­spoor, want in ons nu­we le­sers­kom­pe­ti­sie gee ons dub­bel­kaart­jies vir vyf paar­tjies weg vir die Blou Bul­le se Su­per­rug­by-wed­stryd op Lof­tus Vers­feld teen die S­tor­mers op Sa­ter­dag 16 Fe­bru­a­rie.

En in­ge­sluit is toe­gang tot Al­ter­na­tief is Groot op die D-veld net ná die eind­fluit­jie. S­tor­mer­son­der­steu­ners is ook wel­kom.

Op die ver­hoog is kuns­te­naars soos Fran­cois van Co­ke, Die Heu­wels Fan­tas­ties, Jan Blohm, Ear­ly B, Sunset S­we­ats­hop, S­traat­lig­kin­ders en Jack Pa­row as deel van dié nuut­ste kon­sep uit die Co­a­dres les­ke-stal, wat reeds be­kend is vir pro­jek­te soos A­fri­kaans is Groot en Clas­si­cs is Groot.

Vyf ge­luk­ki­ge Beeld-le­sers kan elk die vol­gen­de prys­pak­ket wen:

■ Twee kaart­jies na die rug­by­wed­stryd;

■ Twee BBP-kaart­jies na die kon­sert;

■ Ont­moe­tings met die kuns­te­naars;

■ Al­ter­na­tief is groot, Vo­lu­me 1; en

■ ’n Kroeg­koe­pon.

Om vir die prys in aan­mer­king te kom, SMS die sleu­tel­woord Al­ter­na­tief, jou naam en van, e-pos- en waar jy woon na 35986. ’n SMS kos R1,50. Gra­tis SMS’e geld nie en fou­tie­we SMS’e sal ver­re­ken word.

Die slui­tings­da­tum is Dins­dag 15 Ja­nu­a­rie en die wen­ners word op 16 Ja­nu­a­rie in Beeld aan­ge­kon­dig.

Die kon­sert word aan­ge­bied deur JOOX, ’n mu­siek­stroom-app, met die on­der­steu­ning van We Buy Cars, Beeld en Via (Ka­naal 147). Dit be­gin 19:30 en duur tot 23:30.

Vol­gens die or­ga­ni­seer­ders is daar ook be­lang­stel­ling uit P­re­to­ria se stu­den­te­ge­meen­skap. In­te­res­san­te s­tu­den­te-ak­ti­wi­tei­te om die kon­sert sal bin­ne­kort be­kend ge­maak word.

’n Aan­vank­li­ke 1 000 “Ear­ly Bi­rd”-kaart­jies is gis­ter by Com­pu­tic­ket teen R120 elk be­skik­baar ge­stel. (Teen gis­ter­mid­dag was daar nog be­skik­baar). Daar­na is kaart­jie­pry­se R195 per per­soon.

Vir die­ge­ne wat die rug­by­wed­stryd tus­sen Bulls en S­tor­mers ook wil kyk, is daar “Gig en Ga­me”-kaart­jies teen R245 elk.

Kaart­jies is s­legs by Com­pu­tic­ket be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.