Slui­ting die lang­ste nóg

Beeld - - Nuus - S­taats­de­par­te­men­te kry tans geen fi­nan­sie­ring van die re­ge­ring nie.

Die hui­di­ge ge­deel­te­li­ke slui­ting van die A­me­ri­kaan­se fe­de­ra­le staats­diens is nou die lang­ste in die ge­skie­de­nis.

Die slui­ting gaan van­dag sy 24ste dag bin­ne.

Die vo­ri­ge lang­ste slui­ting was 21 dae, toe Bill C­lin­ton pre­si­dent was, be­rig New York Post.

Dit lyk of die slui­ting nog ’n paar dae kan duur om­dat die De­mo­kra­ties be­heer­de kon­gres p­res. Do­nald Trump se eis van $5,7 mil­jard om ’n muur tussen die VSA en Mex­i­ko te bou, ver­werp het.

Ne­ge van die 15 ka­bi­nets­be­heer­de

The New York Ti­mes be­rig dat die op­sie om ’n nood­toe­stand af te kon­dig om so­doen­de geld vir die muur te kry al hoe meer steun kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.