Tra­vel­start be­taal haar ná maan­de te­rug

Beeld - - Tot U Diens -

San­dy Myburgh het kop­pe ge­stamp met Tra­vel­start

“Ek het op 30 Au­gus­tus 2018 drie kaart­jies na Ba­li be­spreek. Dit was ’n ‘Birt­hday S­pe­ci­al’ en moes op ’n ge­ge­we da­tum en tyd be­taal wees.”

Myburgh sê sy het nie haar skoon­dog­ter se ge­trou­de van aan­ge­gee nie en aan­vaar sy het ’n fout gemaak.

“Ek het wel be­taal vir die op­sie van een naams­ver­an­de­ring.”

Myburgh sê ná ’n lang ge­suk­kel moes sy ’n nu­we kaart­jie koop al het sy be­taal vir die op­sie van een naams­ver­an­de­ring.

“Daar was be­lo­we dat die geld vir die eer­ste een te­rug­be­taal sou word. Ná tal­le e-pos­bood­skap­pe en drei­ge­men­te om my geld te­rug te vra vir die by­ko­men­de kaart­jie het hul­le my op 5 Ok­to­ber laat weet dit neem on­ge­veer agt we­ke om die geld te­rug te be­taal,” sê sy.

Op 28 No­vem­ber het sy weer ’n e-pos­bood­skap ge­stuur en haar geld ge­vra.

“Ek het ’n ou­to­ma­tie­se ant­woord ont­vang wat sê hul­le sal my bin­ne 24 uur kon­tak. Op 2 De­sem­ber het ek nog nie ’n woord van hul­le ge­hoor nie.

“Ek wil graag weet wan­neer ek my geld gaan te­rug­kry.”

Tot u Diens het Tra­vel­start vir ant­woor­de ge­pols.

Myburgh sê sy het haar geld te­rug­ge­kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.