F­op­nuus! sê E­s­kom oor C­hi­ne­se her­rie

Beeld - - Sake - – Wil­li­am Hor­ne

E­s­kom spar­tel om f­op­nuus op T­wit­ter reg te stel wat im­pli­seer dat die land krag­sta­sies gaan ver­loor as hy nie sy le­ning aan ’n C­hi­ne­se staats­be­heer­de in­stel­ling kan te­rug­be­taal nie.

Die T­wit­ter-re­ke­ning @Ex­imBan­kC­hi­na het Don­der­dag ge­twiet dat E­s­kom van­af Ju­nie ’n le­ning van R33,4 mil­jard oor die vol­gen­de 15 jaar moet be­gin te­rug­be­taal na­dat ’n gra­sie­tyd­perk van vyf jaar glo ver­stryk het.

Ex­imBank ver­wys na die staats­be­heer­de ont­wik­ke­lings­in­stel­ling, die Uit­voer-In­voer­bank van C­hi­na, maar die T­wit­ter-re­ke­ning is in­tus­sen ont­hul as ’n pa­ro­die-re­ke­ning, met geen ver­bin­te­nis aan die werk­li­ke C­hi­ne­se on­der­ne­ming nie.

E­s­kom het gis­ter­og­gend van sy amp­te­li­ke T­wit­ter-re­ke­ning ge­twiet dat E­s­kom nié ’n le­ning van Ex­imBank C­hi­na het nie: “Pas­op vir f­op­nuus.”

E­s­kom het wel in 2017 ’n le­ning van die C­hi­ne­se Ont­wik­ke­lings­bank be­kom. Dit be­loop nou R33,2 miljoen.

Dit is oor 15 jaar be­taal­baar en sal ge­bruik word om die Ku­si­le-krag­sen­tra­le in M­pu­ma­lan­ga te vol­tooi. Die gra­sie­tyd­perk van vyf jaar ver­val eers teen 2022.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.