Só los jy een pe­trol­pro­bleem op – met ’n an­der

Beeld - - Nuus -

Zim­bab­wie­se mo­to­ris­te staan gis­ter in Ha­ra­re tou om pe­trol in te gooi. P­res. Em­mer­son M­nang­ag­wa het die pe­trol­prys meer as ver­dub­bel in die hoop dat die ho­ër prys die er­ge te­kort aan pe­trol – en die ge­volg­li­ke o­pen­ba­re woe­de daar­oor – sal be­ëin­dig.

Foto: AP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.