Sy laas­te TV-on­der­houd

Beeld - - Voorblad -

C­hes­ter Wil­li­ams se laas­te TV-on­der­houd sal mô­re 17:30 op Via (DStv-ka­naal 147) uit­ge­saai word.

In dié on­der­houd kyk Wil­li­ams te­rug op sy rug­by­loop­baan. Sy vrou, Ma­ria, praat ook oor hul ver­hou­ding.

C­hes­ter se e­pi­so­de van Groen en goud kan ook op DStv Now ge­stroom word en word ook op die vol­gen­de dae en tye op Via uit­ge­saai:

■ Vry­dag 13 Sep­tem­ber 17:30;

■ Vry­dag 13 Sep­tem­ber 23:30;

■ Sa­ter­dag 14 Sep­tem­ber 05:30;

■ Son­dag 15 Sep­tem­ber 19:30; en

■ Maan­dag 16 Sep­tem­ber 17:30.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.