Musk wil The O­ni­on koop

Beeld - - Voorblad - – Bu­si­ness In­si­der

Elon Musk wil die sa­ti­rie­se nuus­web­werf The O­ni­on graag koop.

Die i­dee het al in 2014 pos­ge­vat.

Musk het toe voor­ma­li­ge The O­ni­on­per­so­neel­le­de ge­werf vir ’n sa­ti­rie­se web­werf van sy eie, maar dit het in Mei van­jaar ge­vou toe Musk sy fi­nan­sie­ring ont­trek het. Musk her­t­wiet ge­reeld The O­ni­on-stuk­ke. Toe hy eer­gis­ter ge­vra is of hy The O­ni­on sou wou koop, het hy ge­ant­woord: “Ek sal met lief­de.”

Elon Musk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.