Pla­sings ’n ui­ters pyn­li­ke pro­ses

‘99,2% van leer­lin­ge sal van­dag kan be­gin’

Beeld - - Voorblad - A­ri­sa Jan­se van Rens­burg

Die pla­sing van leer­lin­ge in Gau­teng­se sko­le was van­jaar ’n ui­ters pyn­li­ke pro­ses, sê Pa­ny­a­za Le­su­fi, Gau­teng­se LUR vir on­der­wys.

Hy het gis­ter op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie in Jo­han­nes­burg ge­sê on­danks die moei­li­ke pla­sings­pro­ses sal 99,2% van al­le leer­lin­ge wat in die pro­vin­sie ge­re­gis­treer is, teen van­dag die skool­klok hoor lui.

Ri­aan van der Bergh, be­stuur­der van on­der­wys­teg­no­lo­gie van die Fe­de­ra­sie van Be­heer­lig­ga­me van Suid-A­fri­kaan­se Sko­le (Fed­s­as), sê Le­su­fi bou strooi­pop­pe.

“Dis so goed soos om te sê 99,2% van ’n land se men­se het nie hoë bloed­druk nie, maar ons ig­no­reer die 0,8% wat aan hart­aan­val­le dood­gaan. Vir daar­die 0,8% wat nie ge­plaas is nie, is dit ’n groot pro­bleem,” sê hy.

Van der Bergh sê Le­su­fi ver­wys ook net na dié leer­lin­ge wat reeds ge­re­gis­treer is.

Fo­to: A­RI­SA J.V. RENS­BURG

Pa­ny­a­za Le­su­fi, LUR vir on­der­wys, gis­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.