Straat kry Bo­wie-naam

Beeld - - Voorblad -

’n Straat in Pa­rys sal bin­ne­kort na die B­rit­se rock­ster Da­vid Bo­wie ge­noem word.

“Daar sal bin­ne­kort ’n Rue Da­vid Bo­wie in die 13de dis­trik van Pa­rys wees,” sê Je­ro­me Cour­net, bur­ge­mees­ter van die dis­trik.

Bo­wie is in 2016 dood. Cour­net, ’n groot Bo­wie-aan­han­ger, sê Pa­rys se stads­raad moet dit nog net in Fe­bru­a­rie goed­keur.

Fo­to: GETTY

Da­vid Bo­wie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.