So na­by, maar tog so ver

Beeld - - Voorblad - Fo­to’s: REUTERS

Jong krie­ket­on­der­steu­ner­tjies gis­ter­aand by Kings­me­ad in Dur­ban by Suid-A­fri­ka se twee­de T20-krag­me­ting teen En­ge­land. Hoe­wel Quin­ton de Kock (in­las) 65 lo­pies met 22 bal­le be­haal het, kon die Pro­te­as nie die pyp rook nie. En­ge­land het met 2 lo­pies ge­wen en dit maak dit 1 elk in die reeks van 3 wed­stry­de. Be­rig op bl. 17.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.