Wie is Wiets Beu­kes?

Die Burger - - 15 -

Wiets Beu­kes be­gin sy loop­baan as ’n ver­slag­ge­wer by Die Volks­blad en skuif la­ter na Die Bur­ger. In 1977 word hy re­dak­teur van Die Bur­ger tot in 1989. Daar­na word hy hoof van Nas­pers se ge­skied­skry­wing. Ná sy af­tre­de het hy tyd be­stee aan voor­lief­des soos strand­hui­se ont­werp, toe­ris­me, na­tuur­be­wa­ring en die aan­de­le­beurs. Hy woon tans in Kaapstad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.