B­rey­ten: Oor ‘Sin­gen­de hand ’ en ‘S­kel­lum­bos’

Die­sin­gen­de­hand­be­vat11vanB­rey­tenB­rey­ten­bachse­dig­bun­dels­wattus­sen­1984en2014­uit­ge­rei­kis.Hy­he­tWil­lem­deV­ries­se­vra­e­be­ant­woord.

Die Burger - - 1 -

Daar is plek­ke w aar die hand dit nie oor die hart kan kry om te wil vertoef­nie , soos S­kel­lum­bos. Dis té mens­ont­e­rend om te sien hoe die A­fri­kaan­se ta­le daar nek­om ge­draai word, en dit no gal met skyn­hei­li­ge en ge­sple­te ton­ge wat praat v an “ge­reg­tig­heid”. . .

— BRE YTEN BRE YTENBACH

Die sin­gen­de hand be­vat ge­bun­del de “blad mu­siek” van’ n ken­mer­ken­de en du­rend pro­duk­tie­we skryf stem. Om hier­die ge­dig­te só te lees is’ngans an­der er­va­ring a som di tas en­kel bun­del ste lees. Wat­ter in­druk­ke laat dit by jou­as’n skry­wer van die no­ma­die­se, o mop hier­die­wy­se “ver­sa­mel” te wees? Uit­ge­dryf in die oop­te oor die wit blad­sy en nê­rens om weg te kruip nie. Daar kan nou nie meer ge­tor­ring word aan die goed wat daar staan nie. ’n Bie­tjie ont­steld ook om te sien hoe vrees­lik baie spo­re, dof of min­der doof na­ge­laat is op die wa­ter vir ’n ar­me le­ser om te ont­sy­fer. Ver­lig, om­dat dit nou af­ge­han­del is – en ge­la­te om­dat al­le si­klus­se so vol­tooi is. En dank­baar teen­oor Nèl­le­ke de Ja­ger wat voor­ge­stel het dat hier­die der­de helf­te van die ver­sa­mel­de po­ë­sie ge­bun­del word, en ver­al teen­oor A­li­da Pot­gie­ter wat met deeg­li­ke en sim­pa­tie­ke kun­dig­heid ge­sorg het dat die kan­ne en krui­ke nie te veel stort aan boord van hier­die vlug­te­ling­boot oor­laai met woor­de nie.

In woord werk skryf jy :“Die man het nie kon weet dat die skry­we self reeds’ n leem­te is nie en el­ke s in­klaar’ n droom, of dat een on­der­deel van’ n ver­haal’ n aan­deel g aan­hê in die skry­we van die an­der ge­deel­tes .” Wat­ter soor­te sa­me­han­ge n in­hou­de is vir jou van­dag be­lang­rik wan­neer jy skryf?

Sa­me­hang is daar­mee heen. Ons le­we in angs­ti­ge weg­gaan­tye, se­ker maar soos al­tyd. Die be­sef dat vorm gee ’n uit­vee is, en dis goed so. Die ge­dig word ’n pa­limp­ses. Die in­hou­de is in die eer­ste en laas­te in­stan­sies ka­ri­ge woor­de. Woor­de met klank­di­men­sies en ge­skie­de­nis­se: spar­re en splin­ters en sker­we en klui­te, maar ook lief­des­woor­de en vloe­ke. Wat my op­val, om­dat ’n nu­we band ’n on­der­lig­gen­de ver­band Wat my op val, om­dat ’ n nuw e b and ’n on­der­ligg en­de ver­band sk ep, is dat dit uit ein­de­lik één aan­lo­pen­de g e­dig is . Die s oe­ke na die leeg­sê v an sê, w as se­ker maar s e­dert al­tyd daar . skep, is dat dit uit­ein­de­lik één aan­lo­pen­de ge­dig is. Die soe­ke na die leeg­sê van sê, was se­ker maar se­dert al­tyd daar.

Is e­nig e A­fri­kaan­se ge­dig­te wat tus­sen 1984 en 201 4 ver­skyn het , nie hier op ge­neem nie ? Van­jou­werk het el­der­sen in an­der tal e ver­skyn. Be­oog­jy A fri­kaan­se weer­ga­wes daar­van?

Die ver­sa­mel­bun­del is so vol­le­dig moont­lik – die sleg

saam met die min­der sleg. Na­tuur­lik is daar verse wat ver­suip het in no­ta­boe­ke, oor­boord ge­val het toe hul­le aan­dag wou trek, of nog ie­wers op stuk­kies pa­pier die kus pro­beer be­reik. Daar is ook boe­ke wat slegs in an­der ta­le ver­skyn het, meest­al es­says en reis­ver­slae. Maar ie­wers moet mens kan sê, “ganôg es ganôg,” en ’n bie­tjie ge­na­de be­toon om die paar oor­bly­wen­de A­fri­kaans-le­sen­des nie heel­te­mal te ver­wil­der nie.

Taal en plek, ge­o­gra­fies én om­vat­ten­der be­skou in die sin van die Mid­del wê­reld (’ n plek­in­die­reis) en die be­hoef­te om plek­ke in taal t e maak s trek oor verse en bun­dels heen. Wat be­te­ken plek en taal in jou skryf­werk vir jou nou ?

Jy het ge­lyk – skry­we was nog al­tyd die be-skry­we van ’n to­po­gra­fie van er­va­ring, al is daar­die er­va­ring ook net die be­we­gings van die hand – so­dat taal met­ter­tyd die plek van be­wus­wor­ding ge­word het. (En

“word” is die kern van “ver­wor­ding”.) Ek sien ek het by hier­die ge­dag­tes pro­beer stil­staan in ’n ding wat op bl. 174 be­gin . . . Daar is sta­nings, soos aan­doen­plek­ke langs die pa­ra­bool van ont-dek­king waar die lyk uit­ge­spoel het – Gorée, Pa­rys, Vo­ël­plaas in Ka­ta­lo­nië, Gnu Ya­wrk vroe­ër, Mon­te­kie, Mok­kum, Mek­si­ko­stad, Sai Gon, die Kaap… Daar is die baie plek­ke van my ge­lief­de wat die ein­de­lo­se reis na ’n ho­ri­son is. Daar is plek­ke waar die hand dit nie oor die hart kan kry om te wil ver­toef nie, soos S­kel­lum­bos. Dis té mens­ont­e­rend om te sien hoe die A­fri­kaan­se ta­le daar nek­om ge­draai word, en dit nog­al met skyn­hei­li­ge en ge­sple­te ton­ge wat praat van “ge­reg­tig­heid”, deur ak­ka­de­mie­se geel­gat­te wat ge­diens­tig is aan wie ook al aan be­wind mag wees, Broe­der­bond of Gup­ta­ben­de (maar al­tyd Ba­äl)!… Mens kan nie taal los­maak van die ge­dig wat taal­plék is nie. En ons s’n – die vlot en ver­spot­te en ver­lief­de saam­groei­plek van ge­skie­de­nis­se van ver­nie­ti­ging, trans­for­ma­sie, on­der­druk­king, mis­ken­ning, mens­waar­dig­heid, ver­set, an­der­smaak – ver­vaag nou. Word moeds­wil­lig van­kant ge­maak. Die self­be­vui­ling van die mens is on­peil­baar. Hoe gaan ons nou kan praat met God van mens tot mens? Dan maar fluis­ter vir die ab­ba­sa­te en sing vir die ster­re. )

Fo­to: LIEZEL ELS

B­rey­ten Br ey­ten­bach v er­dui­de­lik ag ter­op Die sing en­de hand die tit el v an die v er­sa­mel­bun­del s oos v olg: “Hen­ri Ma­tis­se, die F ran­se s­kil der, het by g e­leent­heid v er­dui­de­lik dat hy aan­hou s­kil der t ot die hand be gin sing, s o­dat die hand mag...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.