Geen won­der dat taal ag­ter­uit­gaan

Die Burger - - 18 - E.­ S­mit,­ Bell­vil­le­

Ek stem 100% saam met die skry­wers oor die ge­bruik van A­fri­kaans in se­pies en deur san­gers en ra­dio- en TV-aan­bie­ders. Om van ons rug­by­spe­lers en -af­rig­ters nie eens te praat nie!

Dit is geen won­der dat al­mal – van u­ni­ver­si­tei­te tot die re­ge­ring – geen re­spek meer vir ons taal het nie.

Kan al­mal nie hul taal prag­tig en or­dent­lik praat nie, soos Chris C­ha­me­le­on? “S­ha­me”, ons taal is mos be­ter en meer “a­ma­zing” en “cool­er” as baie an­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.