El­ke spe­ler is ’n kap­tein in sy eie po­si­sie

Die Burger - - 18 - Pol­la­ Roux,­ Bell­vil­le

Jo­han Tromp (14.06), ek won­der wat sou Fou­rie du P­reez, Joost van der West­hui­zen, Da­wie de Vil­liers, Dok Cra­ven en nog me­ni­ge an­der van jou stel­ling oor skrum­ska­kels ge­sê het.

El­ke spe­ler is ’n kap­tein in sy po­si­sie, maar dit word ge­doen in span­ver­band.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.