Jy op Fa­ce­book en Net­werk24

Die Burger - - 19 - – De­nie­ce Da­vey Du P­les­sis – Jaco Eras­mus – Mr B Fe­de­rik Roelf K­noet­ze Ru­di Bie­la – A­dri­aan – Pie­ter Gouss­aard Hay­de­ne Mil­ler Na­dia P­re­to­ri­us

Eskom: ‘Geen waar­borg dat lig­te aan­bly’:

V

Aag, wat’s nuus? Ons is al so ge­woond aan ge­weld­da­di­ge op­tog­te, brand­stig­ting, moord en roof dat niks ons meer skok nie.

V

Ek dink nie die Eskom-be­stuur het be­heer oor hul werk­ne­mers nie. As hul­le wil staak en sa­bo­teer, sál hul­le. Hul­le is min ge­spin oor die e­ko­no­mie. –

Die vak­bon­de is in be­heer van ons land en be­slis nie die re­ge­ring nie.

As hier­die as ’n nood­saak­li­ke diens be­skou

V V

word, dan moet e­ni­ge sta­ker aan­ge­kla en af­ge­dank word. –

Dit is mos nie ’n be­skerm­de sta­king nie. Dank hul­le af.

Eskom is ’n na­si­o­na­le sleu­tel­punt. As dit be­dreig word, kan die president (as hy rug­graat het) die weer­mag ont­plooi.

V V V

Ons moes lank­al oor­ge­ska­kel het na her­nu­ba­re e­ner­gie. Die son en wind be­hoort nie aan vak­bon­de nie.

Eskom het nog gis­ter ge­sê die lig­te sal aan­bly! –

Die land is in sy... –

V V

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.