Hoe werk dit?

Die Burger - - 20 -

Die wet sit ’n lang pro­se­du­re uit­een wat aan­deel­hou­ers moet volg wan­neer ’n maat­skap­py ’n groot tran­sak­sie sluit en hul­le nie daar­mee te­vre­de is nie.

Dit be­hels on­der meer dat ’n aan­deel­hou­er die maat­skap­py skrif­te­lik in ken­nis moet stel as hy sy waar­da­sie­reg­te wil uit­oe­fen.

Die maat­skap­py moet dan ’n geld­aan­bod vir sy aan­de­le maak.

As die aan­deel­hou­er nie met daar­die aan­bod te­vre­de is nie, kan hy die hof na­der om ’n bil­li­ke waar­de vir sy aan­de­le te be­paal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.