Ver­soek­skrif

Die Burger - - 21 -

Die kan­se dat die Wit­huis die vak­bond So­li­da­ri­teit se ver­soek­skrif teen die toe­pas­sing van in­voer­ta­rie­we op staal en a­lu­mi­ni­um uit Suid-A­fri­ka sal her­sien, raak al hoe skra­ler.

Die Wit­huis sal net ver­soek­skrif­te op sy web­werf, wat spe­si­aal vir dié doel ge­skep is, her­sien mits dit bin­ne 30 dae deur min­stens 100 000 men­se ge­te­ken is.

So­li­da­ri­teit se ver­soek­skrif is gis­ter, t­wee we­ke voor die sper­da­tum, nog net deur 588 men­se ge­te­ken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.