A­braaj be­trok­ke

Die Burger - - 21 -

Die groot­ste aan­deel­hou­er in Lib­star is die A­braaj-groep van die Mid­de-Oos­te met sy hoof­kan­toor in Du­bai. Die A­braaj-groep is die week in die nuus weens be­we­rings van beleggersgeld wat wan­be­stee is.

A­braaj hou ’n be­lang van 32,8% in Lib­star. Lib­star se fi­li­a­le ver­skaf ook vleis aan M­cDo­nald’s in Suid-A­fri­ka, baie van Wool­wort­hs se ei­e­naam­pro­duk­te en ge­riefs­maal­tye vir S­hop­ri­te C­hec­kers.

Voor Lib­star se no­te­ring in Mei het A­braaj 70,93% van Lib­star be­sit. Sy be­lang is deur die no­te­ring ver­wa­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.