Du Toit veel be­ter spe­ler as in 2016

Pie­ter-S­te­ph be­gin weer op flank

Die Burger - - 24 - Ti­nus van S­ta­den

Ver­al een En­gel­se spe­ler sou glim­lag toe hy sien Ras­sie Eras­mus het vir Pie­ter-S­te­ph du Toit op steel­kant­flank in sy S­pring­bok-span vir mô­re se twee­de toets in Bloem­fon­tein ge­kies.

Die En­gel­se skrum­ska­kel Ben Youngs het se­ker ’n oom­blik ge­neem om te­rug te dink aan dié lan­de se toets in No­vem­ber 2016 op T­wic­ken­ham.

In dié krag­me­ting het Youngs vir Du Toit, wat in die Bok­ke se nr. 7-trui ge­speel het, t­wee keer rond­om die af­breek­pun­te ge­klop om on­der­skei­de­lik drieë vir sy los­ska­kel, Ge­or­ge Ford, en bin­ne­sen­ter, O­wen Far­rell, te skep. En­ge­land het dié toets met 37-21 ge­wen.

Dié drie Ro­se vorm mô­re weer die spil van die En­gel­se aan­val, ter­wyl Du Toit saam met die vas­kop­stut, Frans Mal­her­be, die t­wee nu­we spe­lers in die Bok-be­gin­span is.

Eras­mus glo nie Du Toit sal nood­wen­dig weer só rond­om die af­breek­pun­te ge­klop word nie.

“Ek glo Pie­ter-S­te­ph het ge­groei se­dert 2016,” het Eras­mus gis­ter by sy span­aan­kon­di­ging in Bloem­fon­tein ge­sê.

“Ons weet Ben Youngs is daar­die ti­pe ou wat moei­lik is om rond­om die los­skrums te keer, on­ge­ag van wie jy is.

“Dit sal ’n uit­da­ging wees, nie net aan Pie­ter-S­te­ph se kant nie, maar ook aan Siya (Ko­li­si, die kap­tein en an­der flank) s’n.

“Pie­ter-S­te­ph was ver­le­de week ook na­by aan die be­gin­span. Dit sal help nou­dat hy ook kap­tein­s­kap­s­er­va­ring teen Wal­lis op­ge­doen het.”

Du Toit ver­vang vir Je­an-Luc du P­reez in die be­gin­span, met Du P­reez wat op die plaas­ver­van­gers­bank gaan sit. Du Toit sal dus slot toe skuif as daar ’n be­se­ring is.

Eras­mus sê die Bok­ke is ge­luk­kig om ’n veel­sy­di­ge spe­ler soos Du Toit in die groep te hê.

“Pie­ter-S­te­ph is goed op slot en flank en ons sal hom in al­bei po­si­sies aan­wend.”

Die kans is dus goed dat Du Toit die vol­le 80 mi­nu­te sal speel – ver­al as ’n slot seer­kry. Die an­der ver­an­de­ring aan die span, Mal­her­be, gaan be­slis nie die he­le toets speel nie.

“Frans was ’n paar maan­de ge­le­de die voor­keur-vas­kop­stut voor sy nek­be­se­ring. Hy is nou weer fiks, so hy kry sy kans ter­wyl Wil­co van­dees­week ’n blaas­kans ge­gun word na­dat hy die laas­te paar maan­de ont­set­tend baie rug­by ge­speel het.

“Frans sal be­slis nie 80 mi­nu­te op toets­vlak hou nie, dit kan ek jul­le be­lo­we. Tog het hy meer wed­stryd­tyd in die Su­per­rug­by­reeks as ’n ou soos Bon­gi (M­bo­nam­bi, die ha­ker) ge­had. Frans sal waar­skyn­lik net 40 mi­nu­te speel.”

Hy al ná die rus­tyd deur T­ho­mas du Toit ver­vang word.

“Ons pro­beer om van T­ho­mas ’n vas­kop van wê­reld­ge­hal­te te maak. Die vol­gen­de stap vir hom is om sta­dig in ’n toets-vas­kop­stut om­skep te word, so­dat hy nie van die be­gin van ’n wed­stryd af al daar­die druk hoef te trot­seer nie.”

Die e­nig­ste an­der ver­an­de­ring in die 23-tal, wat die eer­ste toets op El­lis­park met 42-39 ge­wen het, is die in­slui­ting van Jes­se K­riel as plaas­ver­van­ger in die p­lek van El­ton Jan­tjies.

“Toe die toets ver­le­de week ’n bie­tjie oop­ge­maak het, het ons vaart no­dig ge­had.

“Dit is waar­om Jes­se kans kry,” sê Eras­mus.

Wil­lie le Roux en Faf de K­lerk kan op los­ska­kel dek in­dien Han­dré Pol­lard be­seer word.

Die brei­er sê ook die ver­soe­king was daar om die er­va­re ha­ker S­chalk B­rits by die 23-tal in te sluit, maar hy wou graag vir M­bo­nam­bi en Ak­ker van der Mer­we vir hul goeie ver­to­nings in die eer­ste toets be­loon.

■ Suid-A­fri­ka: Wil­lie le Roux, Sbu N­ko­si, Luk­ha­nyo Am, Da­mi­an de Al­len­de, Aphi­we Dy­an­tyi, Han­dré Pol­lard, Faf de K­lerk, Du­a­ne Ver­meu­len, Pie­ter-S­te­ph du Toit, Siya Ko­li­si (k), Fran­co Mos­tert, RG Sny­man, Frans Mal­her­be, Bon­gi M­bo­nam­bi, Be­ast M­ta­wa­ri­ra. PLAASVERVANGERS: Ak­ker van der Mer­we, S­te­ven Kits­hoff, T­ho­mas du Toit, Je­an-Luc du P­reez, Sik­hum­bu­zo Nots­he, I­van van Zyl, Jes­se K­riel, War­rick Ge­lant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.