On­ge­wo­ne ge­beu­re laat vrae oor toets

Die Burger - - 10 - Mar­tyn, Ce­res

Hoe meer ek oor die Springbokke se wed­stryd teen En­ge­land na­dink... daar­die on­no­di­ge oor­gooie en die ver­bys­te­ren­de ge­brek aan kri­tiek op daar­die dui­de­li­ke skou­er­loop... hoe meer doem die moont­lik­heid op dat die wed­stryd “ge­gooi” was vir geld!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.