Die Fran­se Ha­ne se ‘Mon­si­eur Rug­by’

Prat was Frank­ryk se ‘F­rik’

Die Burger - - 14 - Mi­cha­el G­reen The U­ni­on Ga­me – Se­an S­mith; The En­cy­clo­pe­dia of Rug­by U­ni­on – Do­nald Som­mer­vil­le

Van woest­aards, wat rug­by tot die dood toe ge­speel het, tot vlug­voe­ti­ge rug­by­kuns­te­naars, wat sjam­pan­je­rug­by kan op­dis wan­neer hul­le die dag so voel. Dít is die ver­haal van Fran­se rug­by.

Maar dit kon so an­ders ge­wees het as dit nie vir Je­an Prat was nie.

Dit was Prat, wat la­ter as Frank­ryk se “Mon­si­eur Rug­by” be­kend ge­word het, wat Fran­se rug­by ge­red het.

Daar was ’n tyd toe rug­by­wed­stry­de in Frank­ryk om­trent met stier­ge­veg­te ver­ge­lyk kon word. Die­self­de bloed­dors­ti­ge toe­skou­ers wat stier­ge­veg­te by­ge­woon het, het ook na rug­by­wed­stry­de ge­gaan en die spe­lers tot waansin op­ge­sweep.

In 1924, toe Frank­ryk in die eind­stryd in die O­lim­pie­se S­pe­le in Parys teen A­me­ri­ka ge­speel het, het A­me­ri­ka ge­wen. (Die e­nig­ste an­der span daar was Roe­me­nië.)

Die toe­skou­ers het toe kop ver­loor, die A­me­ri­kaan­se vlag ver­brand en die skeids­reg­ter pro­beer aan­rand.

Toe hul­le hom nie kon vang nie, het hul­le me­kaar be­gin toe­ta­kel.

Gideon Nel­son, die A­me­ri­ka­ners se een plaas­ver­van­ger, is met ’n stok kat­swink ge­slaan. Die A­me­ri­ka­ners moes ook koes vir bot­tels.

Die ge­voel daar­die tyd was dat jy maar moes gaan sok­ker speel as jy nie be­reid is om in rug­by­wed­stry­de te bloei nie.

Die me­de­din­ging in Fran­se klu­brug­by was in­tens. Dis ook waar geld­rug­by o­pen­lik be­gin het.

Je­an Bour­rel, ’n sa­ke­man, wou sy span van die dor­pie Quil­lan tot el­ke prys as kam-pi­oen uit die stryd laat tree. Toe skud hy sy sak en ver­sa­mel ’n by­na on­oor­win­li­ke groep spe­lers.

Dit het ge­werk, want Quil­lan het die na­si­o­na­le kam­pi­oen­skap van 1927 af drie keer op ’n streep ge­wen.

Maar al­mal het die span be­gin haat. So rof het dit in ’n wed­stryd teen Per­pig­nan ge­gaan dat Quil­lan se ha­ker, Gas­ton Ri­vie­re, dood­ge­skop is.

Kort daar­na is nóg ’n spe­ler van Pau op die veld in ’n wed­stryd dood.

Nog ’n spe­ler van Le­zig­nan het hom­self in 1929 om die le­we pro­beer bring na­dat dié span ’n be­lang­ri­ke wed­stryd ver­loor het.

’n Mens sou dink die gek­heid sou toe be­gin end kry, maar nee, in 1930 is die 18-ja­ri­ge Mi­chel Pra­die van A­gen ook in ’n wed­stryd dood.

Dit was dus geen won­der nie dat die in­ter­na­si­o­na­le rug­by­wê­reld Frank­ryk die rug toe­ge­keer het.

Teen 1940 was die Fran­se da­rem weer te­rug in in­ter­na­si­o­na­le rug­by. Die styl was ef­fens min­der ge­weld­da­dig, maar dit was nog steeds ge­grond op groot voor­spe­lers wat hul teen­stan­ders boe­lie.

Na­tuur­lik was daar ook vlug­voe­ti­ge ag­ter­spe­lers, maar hul­le het nie al­tyd die kans ge­kry om hul ta­len­te uit te stal nie. Toe kom Prat op die to­neel. Hy het vir Lour­des ge­speel. Prat het ge­glo dissipline is die sleu­tel tot suk­ses vir Fran­se rug­by.

“Die Fran­se spel van daar­die tyd was taam­lik on­ge­or­ga­ni­seerd. El­ke spe­ler het ge­doen net wat hy wou en dis nie aan­vaar­baar in rug­by nie. Dit moet ’n span­sport wees. Ek het toe as kap­tein van Lour­des ge­sorg dat die spe­lers ge­dis­si­pli­neerd is en so het ons suk­ses be­gin,” het hy la­ter ver­dui­de­lik.

Prat het ge­hou van die a­von­tuur­li­ke rug­by wat Ba­yon­ne ge­speel het.

Hy het die bes­te e­le­men­te van Ba­yon­ne se wed­stryd­plan by sy een van ge­dis­si­pli­neer­de spe­lers ge­voeg en din­ge het be­gin ver­an­der.

Lour­des se suk­ses het na die na­si­o­na­le span deur­ge­sy­fer en Frank­ryk het die vrug­te be­gin pluk.

Die Ha­ne het in die eer­ste drie jaar ná die Twee­de Wê­reld­oor­log daar­in ge­slaag om die B­rit­se en Ier­se span­ne al­mal min­stens een keer te klop.

Hul­le het in 1948 ook met Aus­tra­lië af­ge­re­ken.

Prat ont­hou nog die eer­ste oor­win­ning oor Wal­lis in S­wan­sea daar­die self­de jaar baie goed.

Dit was y­sig koud en die sneeu is ’n paar uur voor die wed­stryd van die veld ge­skraap. Daar is toe lae hooi op die veld ge­gooi. ’n Uur of wat voor die af­skop, is die hooi weer weg­ge­hark.

Dit het so hoog om die veld ge­lê dat die toe­skou­ers in die eer­ste rye op die hooi gaan sit het om die wed­stryd te kan sien.

In 1951 het Frank­ryk sy eer­ste oor­win­ning oor En­ge­land op T­wic­ken­ham be­haal. Die Fran­se voor­spe­lers het op ’n re­ë­ne­ri­ge dag met die En­gel­se ge­mors.

Prat, wat flank ge­speel het, het vir ’n drie oor­ge­duik. Hy het in die twee­de helf­te ’n skep­skop deur die pa­le ge­jaag. ’n Ruk­kie la­ter het hy Guy Basquet se drie ver­doel om sy span te help wen.

Ja­re la­ter sou die le­gen­da­rie­se F­rik du P­reez ook in ’n wed­stryd soos Prat drop, sco­re en pla­ce.

Prat was ’n pun­te­ma­sjien. Hy het 145 pun­te in 51 toet­se aan­ge­te­ken. Ont­hou, toe het ’n drie nog drie pun­te ge­tel.

Prat se span het in 1953-’54 die Vyf­na­sies­reeks vir die eer­ste keer ge­deel. En 1954 het nog ’n groot hoog­te­punt op­ge­le­wer – Frank­ryk het die All Blacks met 3-0 ge­troef.

Raai wie het die e­nig­ste drie in die wed­stryd ge­druk? Dis reg, Je­an Prat.

Prat het in 1955 as spe­ler uit­ge­tree. Hy was van 1964 tot 1968 die Ha­ne se af­rig­ter.

Een van sy hoog­te­pun­te as af­rig­ter was sy span se oor­win­ning van 8-6 oor die Springbokke in 1964 in die Pam B­rink-sta­di­on in S­prings.

■ Bron­ne:

Fo­to:­ GETTYIMAGES

Je­an Prat, die grond­leg­ger van Frank­ryk se suk­ses as rug­by­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.