Boer To­a­net­te: Klag­te te­rug­ge­trek

Die Burger - - 1 - I­sa­bel Ven­ter

Al die aan­klag­te teen To­a­net­te Els (23), een van die top­vyf­deel­ne­mers aan die werk­lik­heids­reeks Boer soek ’n vrou, is voorlopig te­rug­ge­trek ter­wyl daar ge­wag word op ’n fi­na­le be­sluit deur die di­rek­teur van o­pen­ba­re ver­vol­ging.

Els sê sy be­plan om ’n gróót par­ty­tjie te hou wan­neer die saak fi­naal af­ge­han­del is.

Sy het gis­ter een stap na­der ge­kom aan dié par­ty­tjie. Sy het in die land­dros­hof in Mo­di­mol­le ver­skyn op aan­klag van be­drog en ’n al­ter­na­tie­we klag van dief­stal.

Haar pa, An­ton, en haar broer, Mar­cus, was saam met haar by die hof en is ook baie ver­lig oor die hof se be­sluit.

“Ons het eint­lik ge­weet dit gaan ge­beur, maar ek is baie bly en ver­lig dat die saak nou am­per op ’n ein­de is,” het Els bui­te die hof ge­sê.

Sy het by ’n vroe­ë­re ver­sky­ning ver­toë ge­rig waar­in sy re­des aan­ge­voer het oor hoe­kom sy nie ver­volg moet word nie.

Die saak spruit uit ’n klag deur Ja­na S­mit van Mo­di­mol­le dat Els haar nie R10 000 te­rug­be­taal het na­dat ’n veld­wag­ters­kur­sus wat haar dog­ter sou by­woon, ge­kan­sel­leer is nie.

S­mit het in­tus­sen haar geld te­rug­ge­kry.

“Die kan­se is goed dat die aan­klag­te teen Els bin­ne­kort per­ma­nent te­rug­ge­trek sal word,” sê A­li­cia Vil­joen, haar pro­ku­reur.

Dit was vir Els ’n moei­li­ke tyd. “Par­ty dae was dit nie so mak­lik om jou kop hoog te hou nie. Weens al die me­dia-aan­dag het baie men­se ’n me­ning oor die saak ge­had en nie ge­hui­wer om dit te lug nie.”

Haar ma is in Sep­tem­ber dood aan limf­klier­kan­ker.

Die wild­boer sê sy sien nou uit daar­na om weer met haar veld­wag­ters­kur­sus­se te be­gin.

Die hof­saak het ver­hoed dat sy kur­sus­se kon aan­bied. Sy hoop om in De­sem­ber weer vol­stoom aan die gang te wees.

Sy het by die hof ge­sê sy is dank­baar vir die on­der­steu­ning wat sy van die ver­vaar­di­gers van Boer soek ’n vrou en van haar me­de­deel­ne­mers ont­vang het.

“Daar was vrae aan die be­gin. ’n Mens won­der mos maar wat ge­beur het, maar die on­der­steu­ning wat ek ont­vang het was gre­at.”

Sy het nog nie be­sluit of sy vir S­mit of die staat sal dag­vaar vir on­reg­ma­ti­ge ver­vol­ging nie.

Fo­to: I­SA­BEL VEN­TER

To­a­net­te Els gis­ter­og­gend saam met haar broer, Mar­cus, en haar pa, An­ton, by die land­dros­hof in Mo­di­mol­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.