Dié week se sê­goed

Die Burger - - 18 -

“Daar moet nooit tye of ge­leent­he­de wees waar ons me­kaar as wit, swart, en­so­voorts sien en me­kaar be­le­dig nie.” – Pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa na­dat le­de van die par­le­men­tê­re be­sker­mings­diens­te in die sit­ting van die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring moes in­gryp om ’n ge­veg tus­sen Na­zier Paul­sen, EFF-LP, en An­dries Tlou­am­ma, A­gang-LP, s­top te sit. Ra­map­ho­sa het hom ag­ter­na sterk uit­ge­spreek teen ras­sis­me en ’n be­roep op LP’s ge­doen om me­kaar te re­spek­teer.

“Daar is nie R11 mil­joen in my bank­re­ke­ning be­taal wat al­mal be­weer ek as bo­nus­se ge­kry het nie. Ek het so­wat R7 mil­joen ge­kry.” – Hlau­di Mot­soe­neng, ’n voor­ma­li­ge be­dryfs­hoof van die SAUK, het ge­sê aan­ty­gings dat hy bo­nus­se van R11 mil­joen ge­kry het, is vals.

“On­skul­dig.” – Xan­der Byls­ma het van­dees­week in die land­dros­hof in Vry­burg skuld ont­ken vir die moor­de op S­har­nel­le Hough en Mar­na En­gel­brecht.

Dít was ’n ver­ras­sen­de wen­ding om­dat Byls­ma kort ná die moor­de ’n be­ken­te­nis af­ge­lê het. Dis moont­lik nou in die weeg­skaal. S­har­nel­le (17), Byls­ma se voor­ma­li­ge mei­sie, en Mar­na (16), sy klein­nig­gie, is op 26 Mei van­jaar ver­moe­de­lik in hul kos­huis by die Ho­ër­skool S­tel­la in Noord­wes ver­wurg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.