Goue Oue: uit­F­red­Mou­ton­se­pen

Die Burger - - 19 -

4 Maart 2016:

Dís hoe F­red die A­me­ri­kaan­se pres. Do­nald Trump en sy uit­la­tings in dié land se ver­kie­sings­jaar uit­ge­beeld het. In­tus­sen het A­me­ri­ka Dins­dag ’n mid­del­ter­myn-ver­kie­sing ge­hou. Die De­mo­kra­tie­se Par­ty het be­heer oor die huis van ver­teen­woor­di­gers ge­kry, maar die Re­pu­bli­kein­se Par­ty hou steeds die mag in die se­naat.

■ Be­soek die­bur­ger. com vir “’n Goue oue uit F­red se pen”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.