S­kor­sings

Die Burger - - 1 - Pe­la­ne P­hak­ga­di, News24

Die SAUK het werk­ne­mers, on­der wie be­stuur­ders wat deur die kom­mis­sie van on­der­soek oor sek­su­e­le teis­te­ring uit­ge­wys is, ge­skors.

Dit sluit die ver­meen­de “seks vir werk”-oor­tre­ders in.

Hul­le kan nou skrif­te­lik ver­dui­de­lik waar­om hul voor­lo­pi­ge skor­sing nie fi­naal be­hoort te wees nie. Die kom­mis­sie se ver­slag i­den­ti­fi­seer ook werk­ne­mers wat ver­suim het om teen sek­su­e­le teis­te­ring op te tree.

“Die SAUK is be­sig om die aan­klag­te te for­mu­leer,” het Neo Mo­mo­du, woord­voer­der van die SAUK, ge­sê. –

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.