‘For­ward? For­ward! For­ward . . .’ te sien

Die Burger - - 6 - Mel­vyn Min­naar

Een van die mees am­bi­si­eu­se kuns­pro­jek­te op S­tel­len­bosch is op dreef. For­ward? For­ward! For­ward . . . o­pen van­dees­week in die S­tel­len­bosch-u­ni­ver­si­teit s mu­seum.

So­wat 60 kuns­te­naars het kuns­wer­ke ge­maak wat die u­ni­ver­si­teit se eeu­fees vier. Die ku­ra­tors, Ul­rich Wolff en E­li­za­beth Mil­ler-Ver­meu­len, en hul keur­pa­neel het uit­een­lo­pen­de wer­ke by­een­ge­bring wat kuns en ho­ër on­der­rig in die toe­koms on­der­soek.

Die wa­ter­verf­skil­de­rye op te­ken­film van Hei­di Fou­rie van P­re­to­ria is knap voor­beel­de van hoe kuns erns­ti­ge te­mas kan her­ver­beeld.

Sy het on­der meer met Google-straat­beel­de ge­werk.

Sy sê die skil­de­rye is neer­slag van di­gi­ta­le “ar­te­fak­te” wat die i­dee van ter­rein­ruim­te pro­beer wys as­ook die inhoud daar­van. “Die ge­dag­te om ie­wers te wees son­der om werk­lik daar te wees word ont­gin, met die im­pli­ka­sie van waar­des, as­ook uit­da­gings.”

Fou­rie het in Ok­to­ber’ n ge­slaag­de so­lo ten­toon­stel­ling by die Sa­lon 91- ga­le­ry in Kloof­straat, Kaap­stad, ge­had.

For­ward? For­ward! For­ward . . . is tot A­pril 2019 te sien. ■ Meer in­lig­ting: 021 808 3029/3695.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.