Nat ko­le kan pla by krag­sta­sies

Die Burger - - 7 - – El­vi­ra Wood

As die Suid-Afrikaanse Weer­diens die na­week reg is met sy voor­spel­ling van swaar re­ën in groot de­le van die land is daar ’n goeie kans op beurt­krag.

Fin24 be­rig K­hu­lu P­ha­si­we, E­s­kom­woord­voer­der, waar­sku swaar re­ën kan daar­toe lei dat die steen­kool by krag­sta­sies te nat word.

Die goeie nuus is dat heel­wat van die ska­de aan die krag­ly­ne tus­sen Mo­sam­biek en Suid-A­fri­ka wat vroe­ër die week on­klaar ge­raak het, reeds her­stel is. P­ha­si­we het in sy T­wit­ter­pla­sing op 29 No­vem­ber nie ge­sê wat ver­keerd ge­loop het nie.

Suid-A­fri­ka voer ge­woon­lik

1 500 MW krag in van die Ca­ho­ra Bas­sa-s­ke­ma, maar dit het tot net 400 MW ge­daal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.