Dronk­be­stuur­der ry deur twee hui­se

Die Burger - - 8 - MACASSAR. – Tam­syn Jan­tjies –

Die hele huis van ’n gesin hier is ein­de ver­le­de maand in ’n oog­wink ver­woes.

’n Dronk­be­stuur­der het deur twee wen­dy­hui­se in Ring­laan, Macassar, ge­ry.

Vol­gens ’n in­wo­ner van een van die op­slaan­hui­se, Clau­di­ne Rau­ben­hei­mer, het die be­stuur­der glo vir ie­mand ge­sê: “Kyk net wat ek nou gaan doen.”

“Dit was toe hy in sy bak­kie klim en deur ons hui­se ry. Ge­luk­kig was daar nie­mand in ons huis toe die voor­val ge­beur het nie,” sê Rau­ben­hei­mer. “Daar het nie ’n glas of ’n kop­pie in die huis oor­ge­bly nie.”

(Dis­triks­pos)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.