‘Gu­ard­tjie’ vas­ge­trek

Die Burger - - 8 - – Ei­ke­stad­nuus

Die “gu­ard­tjie” van ’n mi­ni­bus­taxi is aan­ge­keer weens kwaad­wil­li­ge saak­be­ska­di­ging na­dat hy ’n pri­va­te mo­tor vol dui­ke ge­skop het.

Die voor­val was ver­le­de Vry­dag voor die Ei­ke­stad­se land­dros­hof.

“Die kla­er het in sy Toyo­ta E­ti­os ge­ry toe ’n wit Qu­an­tum-mi­ni­bus van ag­ter hom ver­by­ge­steek en skerp voor hom in­ge­draai het,” sê Nat­ha­lie Mar­tin, woord­voer­der van die S­tel­len­bosch-po­li­sie.

Die “gu­ard­tjie” het toe blyk­baar uit­ge­klim en die E­ti­os se deur en mod­der­skerm ge­skop.

’n Po­li­sie­man in ge­wo­ne kle­re­drag het uit die hof ge­hard­loop en die man vas­ge­vat.

S­TEL­LEN­BOSCH. –

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.