Tyd dat CR ge­weld in SA help stop

Die Burger - - 10 - Dirk Leeuw, Her­ma­nus

Ons land is nou reg­tig in ’n kri­sis en dit is nood­saak­lik dat pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa die ge­mors vin­ni­ger op­los. Dit is nie net E­s­kom, die SAL, die SAUK, mu­ni­si­pa­li­tei­te en an­der ver­rot­te or­ga­ni­sa­sies nie, maar ook die toe­na­me in ge­weld wat aan­dag verg.

Eers is die be­vol­king aan­ge­raai om nie die ge­wel­de­naars te kon­fron­teer nie en hul­le toe te laat om te vat wat hul­le wil hê. Nou is dit nie meer ’n op­sie nie, want hul­le gaan vat wat hul­le kan vat, en dan gaan jy nog ver­krag of ver­moor ook word.

Nou is daar geen an­der op­sie nie – jy moet jou­self ten al­le kos­te ver­de­dig.

As iets nie drin­gend ge­doen word nie, be­weeg ons vin­nig na ge­weld­da­di­ge kon­fron­ta­sie wat men­se in kam­pe gaan jaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.