Me­dia kla nou oor sy eie maak­sel

Die Burger - - 10 - C.F. du P­les­sis, Vil­liers­dorp

Sen­sa­sie­soe­ken­de joer­na­lis­tiek het ’n po­li­tie­ke Fran­ken­stein­mon­ster, Ju­li­us Ma­le­ma, ge­skep.

Dit is mos mak­lik om Ma­le­ma se sen­sa­si­o­ne­le uit­spra­ke as groot nuus op te dis as hy dit so ver­lok­kend voor die me­dia se neu­se rond­swaai. En as ’n bo­nus trek ’n fo­to van Ma­le­ma in sy rooi uitrus­ting ook nog da­de­lik die aan­dag.

Nou kla joer­na­lis­te om­dat hier­die po­li­tie­ke ka­ri­ka­tuur wat hul­le self ge­skep het, hul­le wil ver­nie­tig. Sies tog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.