Waar­om só ’n lae stan­daard duld?

Die Burger - - 10 - Bill Dut­ton, Bos­ton

Dit gaan my ver­stand te bo­we dat min. Na­le­di Pan­dor die ver­eis­tes vir u­ni­ver­si­teits­toe­la­ting vir ma­triek­leer­lin­ge tot 30% in hul on­der­rig­taal ver­laag het.

Voor­dat sy die po­li­tiek be­tree het, was sy ’n on­der­wy­ser in sko­le in En­ge­land waar só ’n lae per­sen­ta­sie nie ge­duld word nie. Waar­om dan die la­er stan­daard vir leer­lin­ge in Suid-A­fri­ka?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.